Sieniesee
Sieniesee | Dana Bay Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (20)
Sieniesee is located in Dana Bay, Mossel Bay, and offers a convenient apartment, ideally suited for a family. There are numerous shops, restaurants, attractions and activities within easy reach. The beach is just a short drive down the street from the house.
The apartment can accommodate 5 guests, ideal for a family, but not 5 adults. It comprises 1 bedroom with a double bed and the living area holds a single bed and a bunk bed. The bathroom is fitted with a shower, toilet and basin.
The kitchen area features a 2-plate stove, fridge, microwave, coffee- and tea-making facilities, crockery and cutlery.
The lounge has comfortable seating and a TV. There is a large double sliding door which leads out to the garden where guests can enjoy a braai with unobstructed, beautiful sea views. Guests may even be visited by resident bucks which graze in the garden and pheasants are treated with broken mealies.
The swimming beach near the house is 1st Beach, about 1 km’s walk from the unit.
The apartment can accommodate 5 guests, ideal for a family, but not 5 adults. It comprises 1 bedroom with a double bed and the living area holds a single bed and a bunk bed. The bathroom is fitted with a shower, toilet and basin.
The kitchen area features a 2-plate stove, fridge, microwave, coffee- and tea-making facilities, crockery and cutlery.
The lounge has comfortable seating and a TV. There is a large double sliding door which leads out to the garden where guests can enjoy a braai with unobstructed, beautiful sea views. Guests may even be visited by resident bucks which graze in the garden and pheasants are treated with broken mealies.
The swimming beach near the house is 1st Beach, about 1 km’s walk from the unit.
Local area description
Ons het dit baie geniet, dit was rustig en regtig pragtig. Die tuin is ‘n lushof en om nie van uitsig te praat nie. Baie gawe en vriendelike gasheer/gasvrou. Sal beslis weer gaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie vir heerlike verblyf. Alles was skoon en netjies. Die see-uitsig is wonderlik en die tuin an alles om die woonstel mooi versorg. Pragtige strande in die omgewing. Al wat dalk kort in die kombuis is ‘n kas/rak om kruideniersware te kan neersit. Spasie bietjie min.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is ‘n baie lekker oopplan-huisie by die see wat elke persoon wil hê. Ek sal dit vir elke persoon voorskryf vir wie wil gaan ontspan en met die see aan jou sy.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie vir ‘n aangename verblyfervaring. Die eenheid is uiters netjies en uitstekend toegerus. Pragtige uitsig en baie vriendelike ontvangs.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The communication, service and hospitality was amazing from the word go. The unit was clean, cosy and well equipped. The photos on the website is a good reflection of what it really looks like and we got what we we expected. We would go back anytime.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Beautiful place, very clean and friendly staff on arrival.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sieniesee is die beste vakansie lek om te ontspan en die uitsig is pragtig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Wat ‘n wonderlike uitsig oor die see vanaf die kombuis tot die slaapkamer. Het baie lekker gekuier en ons kon tot die tarentale en fisante voer, selfs ‘n bosbok het vir ons kom groet. Sal definitief weer van Sieniesee gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sieniesee is absoluut pragtig, met alle geriewe. Goed ingerig en niks kom kort nie. Baie netjies, silwerskoon en daar is soveel ekstra’s waarop mens nie gereken het nie, soos handeroom, stortgel ens. Soveel klein goedjies wat mens welkom laat voel het soos sjokolade, beskuit ens. Eienaars dierbaar en baie behulpsaam. Uitsig is pragtig. Sal definitief enige dag weer gaan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wonderlike verblyf. Alles wat nodig is. Skoon netjies en gerieflik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sieniesee is wat dit sê! Plus jy kan seker wees van ‘n gulde ontvangs van gasvrou Erna en Attie. Sal dit weer besoek en sal definitief aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie oom Attie en tannie Erna. Ons het heerlik gebly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker plekkie, mooiste uitsig oor die see, sal definitief weer kom besoek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n prentjiemooi uitsig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtige plekkie met baie mooi uitsig. Erna en Attie was baie vriendelik en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Regtig ‘n baie oulike plek wat ek enige tyd weer sal besoek. Baie mooi see-uitsig, perfekte ligging, verblyf is fantasties, lekker baie spasie, skoon en netjies. Rustige area vir lekker ontspan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Verskriklik goed ingerig. Huisie beskik oor alles en nog meer. Slaap verskriklik gemaklik. Heerlike en pragtige uitsig. Naby die strand. Mense is baie vriendelik, bedagsaam en gasvry.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons wil net graag baie dankie se vir Erna en Attie, die eienaars van Sieniesee. Hulle het ons met ope arms en warm harte ontvang. Julle is so bevoorreg om op so ‘n mooi deel van die land te bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Fantastiese see-uitsig, die woonstel is perfek geleë. Danabaai is lekker stil en die natuurskoon is regtig ongelooflik. Ons sal vir seker teruggaan Sieniesee toe!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Awesome. Lovely place to stay where you can see and hear the sea.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Secure Parking
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- Malaria Free
- Satellite TV
- Self Catering
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Fishing
- Bird Watching
- Wine Tasting
- Cycling
- Game Drives
- Guided Walk
- Mountain Biking
- Secure Parking
- Off Street Parking